top of page


Sat, 08 Nov
|Bloemfontein
BE PREPARED - Noodlêer Werkswinkel
Sluit by ons aan vir ‘n Noodlêer opleidingswerkswinkel wat ontwerp is om jou voor te berei vir 'n noodsituasie, spesifiek ingeval van die afsterwe van ‘n geliefde.
Tickets are not on sale
See other eventsTime & Location
08 Nov 2025, 10:00 – 12:00
Bloemfontein, 40 Spesery Ave, Quaggafontein, Bloemfontein, 9301, South Africa
About the event
Wat jy gaan baat uit die werkswinkel:
Jy gaan leer watter dokumente en inligting noodsaaklik is in ’n krisis of noodsituasie.
Jy gaan fisies jou eie noodleêr saamstel – ’n praktiese gids wat jou geliefdes sal help wanneer jy nie self kan nie.
Jy gaan huis toe met gemoedsrus en ’n gereed plan vir jou nalatenskap en noodkommunikasie.
Wat jy kry:
’n Fisiese lêer met ’n Geindekseerde inligtingsvorm, wat jy by die werkswinkel kan begin voltooi en saamstel
bottom of page
