30 May 2026, 10:00 – 12:00
VILLA AVIANTO, 40 Spesery Ave, Quaggafontein, Bloemfontein, 9301, South Africa
Sluit by ons aan vir ‘n Noodlêer opleidingswerkswinkel wat ontwerp is om jou voor te berei vir 'n noodsituasie, spesifiek ingeval van die afsterwe van ‘n geliefde.